Events
Quixilver.
webmaster
technical@aristelcc.co.za
08h00
Inskrywings begin by die hek van Meulspruit dam
09h30
Praaitjie met drywers en voertuig inspeksie
10h00
Vertrek op roete
16h00
Bring en braai by die dam en sommer net lekker kuier
Roete gelde is betaalbaar by die hek R200.00. Dit sluit 4x4 voertuig in.
R10.00 per persoon om in te gaan by die dam en R30.00 vir adisionele voertuie
Bring kampstoele, pieniekmandjie en koeldrank saam op die roete.
Bring braaivleis en drinkgoed vir bring & braai na die tyd by die dam.
By die dam sal vure, pap & sous en n slaai voorsien word.
08h00
Entrance and entry fees at Meulspruit Dam gate
09h30
Drivers briefing and scrutinizing
10h00
Depart on route
16h00
Bring and braai at the dam and socialising
Entry fees of R200.00 payable at gate which includes 4x4 vehicle.
R10.00 per person to enter and R30.00 per additional vehicle.
Bring camping chairs, picnic basket and colddrink with on route.
Bring braaivleis and drinks for bring & braai afterwards at the dam.
Fires, pap & sauce and a salad will be provided for.
Snowy but FUN
"Your Gateway to the Mountain Kingdom."
FICKSBURG 4X4